| Modulekode | JFP 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die inhoud en vaardighede van uitkomsgebaseerde onderrig soos voorgeskryf in die Nasionale Kurrikulum te verstaan en toe te pas. Die beplanning en bestuur van die drie leerprogramme in die Grondslagfase. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App